Weervoorspelling

Woensdag 24 Junie 2009

Sydney Sonnig.
Melbourne Sonnig.
Brisbane 12° Sonnig.
Perth 12° Reën.
Adelaide Gedeeltelik bewolk.
Hobart Reën.
Canberra Stort Buie.

Finansiële aanwysers

Woensdag 23 Junie 2009

Eenheid Waarde   %
JSE 21855.600 -0.39
ASX 200 3622.00 -1.7%
ZAR/USD 10.13 -3.51
ZAR/EUR 13.53 -2.56
ZAR/AUD 6.89 -0.50
aangevuur deur Valegro Pty Ltd

Tuisblad
Welkom by die Buidelpos voorblad
Microsoft se muislose rebellie: Windows 7
09/01/2009 14:49

(London) Microsoft het met Windows 7 'n bedieningstelsel vir tasbare skerms ontwikkel, wat dalk 'n einde aan ons era met rekenaarmuise mag teweegbring.

Lees meer...
 
Droogte verdraagsame graanoeste teen 2010
08/01/2009 10:17

(Washington) Agri chemiese reus Monsanto het 'n beduidende stap geneem in die ontwikkeling van 'n droogte verdraagsame graan wat vroeg teen 2010 beskikbaar gaan wees, in 'n aksie wat as 'misleidend' deur 'n publieke gesondheidsorganisasie beskryf word.

Lees meer...
 
Aussies van 'n groot verleentheid gespaar
07/01/2009 22:30

(Sydney) Australië het ‘n bietjie momentum herwin ten opsigte van hulle beoogde toer na Suid-Afrika, deur met slegs 10 balle oorblywend, die Proteas met 103 lopies te verslaan, tydens 'n spanningsvolle derde toetswedstryd by die SCG.

Lees meer...
 
'n Plek in die Son
06/12/2007 15:59

(Adelaide) Die onderste punt van Yorke Peninsula steek soos ‘n toon van ‘n voet in die Suidelike Oseaan. Die toon is egter deel van ‘n “voet” en ‘n veel groter “kuit” wat Adelaide se kus en die Golf St Vincent beskerm teen die groter effek van die oop oseaan. Skaars 4 ure se ry van die stad is hierdie skiereiland bekend vir sy koringlande en viswaters maar die kus tussen die dorpie Ardrossan, Stansbury en Edithburgh, geleë op die “hak”, en die “toon” van die skiereiland bied ook ontontdekte vakansieplekke.

Lees meer...
 

Teken in






Verlore Wagwoord?
Geen registrasie nie? Registreer


© Valegro Pty Ltd 2006, ABN 64 077 822 434